U is vry:
- Om hierdie werk te bemonster, te vermeng, of kreatief te herskep vir niekommersiële doeleindes.
- Om hierdie hele werk uit te voer, te vertoon, en kopieë daarvan te versprei vir niekommersiële doeleindes (bv. om lêers met ander te deel of niekommersiële webuitsending).
Ingevolge die volgende bepalings:
- U moet erkenning verleen vir die werk op die manier wat deur die outeur of lisensiegewer gespesifiseer word.
- U mag nie die werk gebruik om enigiets te adverteer of te bevorder behalwe die werk wat u daaruit geskep het nie.
- Vir enige hergebruik of verspreiding moet u dit aan ander duidelik maak wat die lisensiebepalings van die werk is.
