Creative Commons License Deed

Erkenning-Niekommersieel-Onveranderd 2.1 Japan

U is vry:

Ingevolge die volgende bepalings:

  • Erkenning. U moet erkenning verleen vir die werk op die manier wat deur die outeur of lisensiegewer gespesifiseer word.

    What does "Attribute this work" mean?
    The page you came from contained embedded licensing metadata, including how the creator wishes to be attributed for re-use. You can use the HTML here to cite the work. Doing so will also include metadata on your page so that others can find the original work as well.
  • Onveranderd. U mag nie hierdie werk wysig, herskep of daarop voortbou nie.

  • Vir enige hergebruik of verspreiding moet u dit aan ander duidelik maak wat die lisensiebepalings van die werk is.
  • Enigeen van hierdie voorwaardes kan tersyde gestel word met die toestemming van die kopiereghouer.
  • Nothing in this license impairs or restricts the author's moral rights.

Die Commons-akte is nie 'n lisensie nie. Dit is eenvoudig 'n nuttige naslaanwerk om die Regskode (die volledige lisensie) te verstaan — dit is 'n maklik verstaanbare weergawe van sommige van die vernaamste bepalings. Hierdie akte het self nie regswaarde nie en die inhoud daarvan kom nie in die eintlike lisensie voor nie. Die werklike bepalings van die lisensie word uiteengesit in die Regskode. Klik asseblief hier om die volledige lisensie te sien.

Creative Commons en Creative Commons Japan is nie regsfirmas nie en die verspreiding of vertoon van, of skakeling na, die Commons-akte maak nie 'n aanbod van regsadvies of enige regsdiens uit nie. Creative Commons en Creative Commons Japan is nie 'n party by die Lisensie wat onderliggend is aan hierdie Commons-akte nie en aanvaar geen aanspreeklikheid vir skadevergoeding wat spruit uit die gebruik van die Commons-akte en die onderliggende Lisensie nie.

Die Produk wat ingevolge die Creative Commons-lisensie gelisensieer is, is verskaf deur die persoon wat om die Lisensie aansoek gedoen het. Creative Commons en Creative Commons Japan waarborg nie die lisensiegewer se regsaanspraak nie. Lees asseblief hier vir inligting oor die toepassing van lisensies en die benutting van die Produk wat ingevolge die Creative Commons-lisensie gelisensieer is.

U billikheidsreg en ander regte word geensins deur bogenoemde geraak nie.

Dit is 'n maklik leesbare opsomming hierdie van die Regskode (die volledige lisensie).