Creative Commons License Deed

Sampling Plus 1.0

U is vry:

  • Om monsters van hierdie werk te neem, dit te vermeng, of dit andersins vernuwend te herskep vir kommersiële of niekommersiële doeleindes.
  • Om hierdie hele werk uit te voer, te vertoon, en kopieë daarvan te versprei vir niekommersiële doeleindes (bv. om lêers met ander te deel of niekommersiële webuitsending).

Ingevolge die volgende bepalings:

  • U moet erkenning verleen vir die werk op die manier wat deur die outeur of lisensiegewer gespesifiseer word.
  • U mag nie die werk gebruik om enigiets te adverteer of te bevorder behalwe die werk wat u daaruit geskep het nie.
  • Vir enige hergebruik of verspreiding moet u dit aan ander duidelik maak wat die lisensiebepalings van die werk is.
  • In no way are any of the following rights affected by the above:
    • Your fair use rights.
    • Rights other persons may have either in the work itself or in how the work is used, such as publicity or privacy rights.
Vrywaring
Vrywaring

Die Commons-akte is nie 'n lisensie nie. Dit is bloot 'n nuttige verwysing om die Regskode (die volle lisensie) te kan verstaan — dit is 'n maklik verstaanbare weergawe van 'n paar van die sleutelbepalings. Dink daaraan as die gebruikersvriendelike koppelvlak van die Regskode waarop dit gebaseer is. Die akte het self geen regswaarde nie en die inhoud daarvan verskyn nie in die werklike lisensie nie.

Creative Commons is nie 'n regsfirma nie en verskaf nie regsdienste nie. Die verspreiding of vertoning van, of skakeling na, hierdie Commons-akte skep nie 'n prokureur-en-kliënt-verhouding nie.

Dit is 'n maklik leesbare opsomming hierdie van die Regskode (die volledige lisensie).