Creative Commons License Deed
Sampling 1.0
This license is retired. Do not use for new works.
U is vry:
Om monsters van hierdie werk te neem, dit te vermeng, of dit andersins vernuwend te herskep vir kommersiële of niekommersiële doeleindes.
Ingevolge die volgende bepalings:
- U moet erkenning verleen vir die werk op die manier wat deur die outeur of lisensiegewer gespesifiseer word.
- U mag nie die werk gebruik om enigiets te adverteer of te bevorder behalwe die werk wat u daaruit geskep het nie.
Vir enige hergebruik moet u die bepalings van hierdie werk aan ander duidelik stel.
U mag hierdie hele werk nie vir enige doel uitvoer of vertoon, of kopieë daarvan versprei nie.